2024 NASIONALE KONVENSIE
26 - 28 SEPTEMBER
Sluit aan
in Pretoria
By die 2024 Nasionale Konvensie sal die Gideons en Gideonsvroue saamtrek om te kom aanbid en leer, onsself in God se Heilige Woord te wortel en die Heilige Gees toe te laat om ons voor te berei vir die werk wat voorlê. Ervaar al die spesiale oomblikke van die Konvensie wat sommige van jou gunsteling belewenisse in die bediening uitmaak. Die samekoms met mede-lede is beslis 'n bemoedigende tyd vir jou en jou gesin.
Die program
15:00 | Registrasie |
17:00 | Ligte aandete |
SESSION 1 (Joint) Rose Hall
18:30 | Moderator Roep tot Orde Jaco Putter, Nasionale President Lofprysing & Aanbidding Franna Benade Verwelkoming van Gaste Verwelkoming en voorstelling van Spesiale Gaste Skriflesing & Gebed Bybelboodskap 1 Gaskunstenaar Toerusting Geestelike Waardes 1 & 2: Manne en vroue van die Woord & Gebed Allen Huth, voormalige Internasionale President Verlossingsgetuienis “Met ons Heer” – Ter Nagedagtenis | |
Aankondigings & Slotgebed | ||
21:00 | Gideons Aandbiduur Gerdus Wilcocks, Nasionale Kapelaan | Gideonsvroue Aandbiduur Monica Grové,
Nasionale Kapelaan |
07:30 | Gideons Oggendtoewyding Gerdus Wilcocks, Parys | Gideonsvroue Oggendtoewyding Monica Grové, Roodepoort |
SESSIE 2 (Gesamentlik) | Rose Hall
08:15 | Moderator Lofprysing & Aanbidding Skriflesing & Gebed Nasionale Uitvoerende Direkteursverslag Nasionale Tesouriersverslag Gideonsvroue Nasionale Presidentsrede Lofprysing & Aanbidding Jan de Wet Toerusting Geestelike Waarde 3: Manne en Vroue van Geloof Terugvoer van Internasionale Bybelblitz – Kuala Lumpur Charles Thiongo, Edenvale Aankondigings & Slotgebed |
09:45 | POUSE Oggendtee |
SESSIE 3 (Gesamentlik) | Rose Hall
10:15 | Moderator Lofprysing & Aanbidding Skriflesing & Gebed Nasionale Presidentsrede Bybelboodskap 2 Aankondigings & Slotgebed
|
11:20 | POUSE Gideons’ Wives leave for separate session |
SESSIE 4 GIDEONS (Afsonderlik)
SESSIE 4 GIDEONS (Afsonderlik) | SESSION 4 Gideon’s wives (Separate) |
11:40
| Moderator Lofprysing & Aanbidding Skriflesing & Gebed Toerusting Geestelike Waarde 4: Manne van Afsonderlike Lewenshandel Rudi Claassen, Durbanville Terugvoer Internasionale Bybelblitz – El Salvador Erik Oosthuizen, Hennops Nalatenskapsprogram Jaco Grobbelaar, Spitskop Bedieningsambassadeurs – Dries Potgieter, Stellenberg Oorsig van Internasionale Bybelblitze & Uganda Pierre le Grange, Wie is die Gideons? Aankondigings & Slotgebed Moderator
| 11:40 | Moderator Lida Greyling, Hennops Skriflesing & Gebed Lofprysing & Aanbidding Eerste maal bywoning Leana Mostert, CD100Gift koeverte Anita de Jager, Nasionale Sekretaris/ Tesourier: Gideonsvroue Leierskapsuitdaging Allen Huth, voormalige Patsy Pigford, Internasionale Verlossingsgetuienis Tonya Reed, Kentucky USA (video) Toerusting 2: Jolice Pretorius, Kalahari Toerusting 3: Lofprysing & Aanbidding Aankondigings & Slotgebed |
| 13:00 | POUSE Middagete | 13:00 | POUSE Middagete |
SESSIE 5 (Afsonderlik)
SESSIE 5 (Afsonderlik) Kapel | SESSION 5 Gideon’s wives (Separate) Business sessionArum Lily |
| 14:00 | Moderator Thys Willsnach, Parke
Lofprysing & Aanbidding Skriflesing & Gebed Leiers wat ‘n Verskil Maak (Interaktiewe Sessie) Allen Huth, voormalige Terugvoer Internasionale Bybelblitz - Slowakye Oorsig van Internasionale Streeksveldwerkers (RFO’s) Rudi Claassen, Hoof vir Afrika en Midde-Ooste, Internasionale Lande-komitee (ICC) Verlossingsgetuienis Aankondigings & Slotgebed | 14:00 | Moderator Colla Bosman, Nasionale president: Gideonsvroue Skriflesing & Gebed Hortense Hugo, Wonderboom Goedkeuring van die notule 2023 Gideonsvroue Besigheidsessie Anita de Jager, Nasionale sekretaris/Tesourier: Gideonsvroue Verslag van die Geloofsbrief- en Tellerkomitee Eric Brand, East Pretoria Instruksies vir stemgeregtigdes Eric Brand Instruksies oor herverkiesbare Eric Brand Sake Voortspruitend & Nuwe Sake Colla Bosman, Brakpan Lofprysing & Aanbidding Ensemble Toewydingsboodskap & Gebed Monica Grové, Nasionale Kapelaan: Gideonsvroue Verkiesings Pierre le Grange, Toewyding van Nuutverkose Kabinet Patsy Pigford, Internasionale Lofprysing & Aanbidding Ensemble Aankondigings |
| 15:30 | Slotgebed Moderator | ||
| 16:00 | Slotgebed Nuutverkose Nasionale Kapelaan: Gideonsvroue |
SESSIE 6 Leraarswaarderingsbanket | Rose Hall
18:30 | Moderator Lofprysing & Aanbidding Skriflesing & Gebed Verwelkoming van Leraars, Vriende & Spesiale Gaste AANDETE Voorgereg by tafels Gideonsvroue Hoogtepunte Verlossingsgetuienis Pastor Solanga Mkiva, Christ Church, Wellington AANDETE Gaskunstenaar Onbeskaamd “A Unique Partnership - The Gideons & The Church” Allen Huth, voormalige Internasionale President Gebed vir Leraars Instruksies & Offergawe Gaskunstenaar tydens Offergawe
| |
21:20 | Slotgebed
| |
21:30 | Gideons Gerdus Wilcocks, Parys | Gideons’ Wives’ Arum Lily Monica Grové, Roodepoort |
07:30 | Gideons Gerdus Wilcocks, Parys | Gideons’ Wives’ Arum Lily Monica Grové, Roodepoort |
SESSIE 7 (Afsonderlik) | Rose Hall
08:30 | Moderator Lofprysing & Aanbidding Skriflesing & Gebed Bybelboodskap 3 Prof. Stephan Joubert Toerusting Geestelike Waardes 5 & 6: Manne en Vroue met medelydende hart wat getuig Riaan Stoop, Colesberg Toerusting Geestelike Waarde 7: Manne en Vroue wat Gee André du Plessis, Internasionale Tesourier Aankondigings & Slotgebed Moderator |
10:00 | POUSE Oggendtee |
SESSIE 8 (Afsonderlik)
| SESSIE 8 (Afsonderlik) Business sessions Kapel | SESSION 8 Gideons’ wives LUNCHEON (Separate) Arum Lily | ||
| 10:40 | Moderator Lofprysing & Aanbidding Toewydingsboodskap & Gebed Besigheidsessie & Verkiesings Slotgebed
| 11:00 | Moderator Lofprysing & Aanbidding Skriflesing & Gebed NOENMAAL Gaskunstenaar Getuienis Leierskapuitdaging – Magda Pieterse, Noord-Pretoria In Sy tyd – Alles tot eer van God NOENMAAL Uitdaging aan Lede & Offergawe Patsy Pigford, Internasionale Lofprysing & Aanbidding Ensemble
|
| 13:30 | POUSE Middagete | ||
| 14:30 | Voortsetting van Verkiesing (indien nodig) | ||
| 15:30 | Afsluiting van Besigheidsessie Nuutverkose Nasionale Kapelaan
| ||
| 13:15 | Aankondigings & Slotgebed Moderator
| ||
SESSIE 9 (Gesamentlik) | Rose Hall
16:00 | Moderator Lofprysing & Aanbidding Skriflesing & Gebed Verlossingsgetuienis Jeugprogram Gaskunstenaar: Mini-konsert Erkenning van Uittredende Nasionale Kabinetslede Instelling van Nuutverkose Gideons & Gideonsvroue Nasionale Kabinette 2024/2025 Uitnodiging Nasionale Konvensie 2025 Bedankings Lofprysing & Aanbidding Aankondigings & Slotgebed |
17:30 | Samesyn & Roomys |
Maak ń verskil
Ons het jou hulp nodig om
30 000
Bybels
na Botswana toe te stuur
Ons hoofdoel is om ander na Christus te lei deur persoonlike getuienis en die strategiese plasing van die Woord van God.
Ons Sprekers
Prof. Stephan Joubert
Bybelboodskapspreker
Patsy Pigford
Gideonsvroue Internasionale Spreker
Allen J. Huth
Internasionale Spreker
Jan de Wet
Aanbiddingsleier
Onbeskaamd
Gaskunstenaar
Franna Benadé
Gaskunstenaar
Die Venue
32 Jeugd Road, Montana
Pretoria, South-Africa, 0035
Kontak Batter Boys om verblyf in die area te bespreek.
2023 HOOGTEPUNTE
Gemeenskap
Gemeenskap met ander lede wat vashou aan die Woord van Lewe, om die lig van Jesus Christus te skyn in 'n wêreld wat krom en skeef is.
Aanbidding
Aanbidding vorm deel van die kern van die Christelike geloof. Dit verteenwoordig 'n heilige en intieme verbintenis tussen gelowiges en hulle Skepper.
Jeugprogram
Binne die konteks van Christenskap is die jeugprogram 'n lewendige en noodsaaklike manier om die volgende generasie van gelowiges te koester.
Getuienis
Hierdie wil jy nie mis nie: die persoonlike getuienis van hoe die krag van God se Woord, lewens vir ewig verander het.